18 Slaan jou oë rondom op en kyk. Hulle is almal bymekaargebring.+ Hulle het na jou toe gekom. “So waar as ek lewe”, is die woord van Jehovah,+ “met hulle almal sal jy jou beklee soos met sierade, en jy sal hulle ombind soos ’n bruid.+
18 “‘So waar as ek lewe’, is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is,+ ‘soos Tabor+ onder die berge en soos Karmel+ by die see sal hy inkom.