10 Toe die bouers die fondament+ van die tempel van Jehovah lê, het die priesters in ampsgewaad+ opgestaan met die trompette,+ en die Leviete, die seuns van Asaf,+ met die simbale,+ om Jehovah te loof volgens die voorskrif+ van Dawid, die koning van Israel.