Jesaja 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, sal in dié dag gehuil en getreur+ en kaalhoofdigheid en omgording met saklinne+ vereis. Sagaria 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Sê vir die hele volk van die land en vir die priesters: ‘Toe julle gevas het+ en daar in die vyfde maand en in die sewende+ maand ’n geweeklaag was, en dít sewentig jaar lank,+ het julle werklik vir my gevas, ja, vir my?+
12 “En die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, sal in dié dag gehuil en getreur+ en kaalhoofdigheid en omgording met saklinne+ vereis.
5 “Sê vir die hele volk van die land en vir die priesters: ‘Toe julle gevas het+ en daar in die vyfde maand en in die sewende+ maand ’n geweeklaag was, en dít sewentig jaar lank,+ het julle werklik vir my gevas, ja, vir my?+