Jesaja 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+ Jeremia 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+
26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+
16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+