Jeremia 49:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “En ek sal ’n vuur aansteek op die muur van Damaskus, en dit sal beslis die woontorings van Ben-Hadad verteer.”+ Amos 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Damaskus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle Giʹlead met ysterdorswerktuie gedors het.+
27 “En ek sal ’n vuur aansteek op die muur van Damaskus, en dit sal beslis die woontorings van Ben-Hadad verteer.”+
3 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Damaskus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle Giʹlead met ysterdorswerktuie gedors het.+