Jeremia 51:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wanneer hy sy stem laat hoor, laat hy waters in die hemel druis, en hy laat dampe van die einde van die aarde af opstyg.+ Hy het selfs sluise vir die reën gemaak,+ en hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn.
16 Wanneer hy sy stem laat hoor, laat hy waters in die hemel druis, en hy laat dampe van die einde van die aarde af opstyg.+ Hy het selfs sluise vir die reën gemaak,+ en hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn.