2 Konings 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle het vir hom gesê: “’n Man met ’n harige kleed,+ met ’n leergordel om sy lendene gegord.”+ Onmiddellik het hy gesê: “Dit was Eliʹa, die Tisbiet.” Matteus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+
8 En hulle het vir hom gesê: “’n Man met ’n harige kleed,+ met ’n leergordel om sy lendene gegord.”+ Onmiddellik het hy gesê: “Dit was Eliʹa, die Tisbiet.”
4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+