Nehemia 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die hoëpriester Elʹjasib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan en die Skaappoort+ gebou. Hulle het dit geheilig+ en sy deure ingesit; en tot by die Meatoring+ het hulle dit geheilig, tot by die Hanaʹneltoring.+ Jeremia 31:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en die stad sal beslis vir Jehovah gebou word,+ van die Hanaʹneltoring+ af tot by die Hoekpoort.+
3 En die hoëpriester Elʹjasib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan en die Skaappoort+ gebou. Hulle het dit geheilig+ en sy deure ingesit; en tot by die Meatoring+ het hulle dit geheilig, tot by die Hanaʹneltoring.+
38 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en die stad sal beslis vir Jehovah gebou word,+ van die Hanaʹneltoring+ af tot by die Hoekpoort.+