2 Kronieke 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar ek sal Jerusalem uitkies+ sodat my naam daar sal wees, en ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+ Sagaria 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Jehovah sal Juda beslis as sy deel op die heilige grond in besit neem,+ en hy sal Jerusalem weer uitkies.+
6 Maar ek sal Jerusalem uitkies+ sodat my naam daar sal wees, en ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+
12 En Jehovah sal Juda beslis as sy deel op die heilige grond in besit neem,+ en hy sal Jerusalem weer uitkies.+