-
Jesaja 62:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Daar sal nie meer van jou gesê word dat jy ’n heeltemal verlate vrou is nie;+ en daar sal nie meer van jou land gesê word dat dit ’n woesteny is nie;+ maar jy sal genoem word: My welbehae is in haar,+ en jou land: Besit as ’n vrou. Want Jehovah sal ’n welbehae in jou hê, en jou land sal as ’n vrou besit word.+
-