Hosea 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hoe meer hulle geword het, hoe meer het hulle teen my gesondig.+ My heerlikheid het hulle vir blote oneer verruil.+ Haggai 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek het om droogte bly roep oor die aarde en oor die berge en oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor wat die grond gewoonlik voortbring en oor die mens en oor die mak dier en oor al die moeisame arbeid van die hande.’”+
7 Hoe meer hulle geword het, hoe meer het hulle teen my gesondig.+ My heerlikheid het hulle vir blote oneer verruil.+
11 En ek het om droogte bly roep oor die aarde en oor die berge en oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor wat die grond gewoonlik voortbring en oor die mens en oor die mak dier en oor al die moeisame arbeid van die hande.’”+