-
Esegiël 44:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 “‘En wat die Levitiese priesters+ betref, die seuns van Sadok,+ wat die verpligting ten opsigte van my heiligdom nagekom het toe die kinders van Israel van my af weggedwaal het,+ hulle sal nader kom na my toe om my te dien, en hulle moet voor my staan+ om vir my die vet+ en die bloed+ aan te bied’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
-