Matteus 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dit is hy van wie daar geskrywe staan: ‘Kyk! Ek stuur my boodskapper voor jou aangesig uit, wat jou weg voor jou uit sal berei!’+ Lukas 1:76 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 76 Maar wat jou betref, jong kindjie, jy sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor Jehovah uit gaan om sy weë gereed te maak,+ Johannes 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daar het ’n man opgestaan wat as ’n verteenwoordiger van God uitgestuur is:+ sy naam was Johannes.+
10 Dit is hy van wie daar geskrywe staan: ‘Kyk! Ek stuur my boodskapper voor jou aangesig uit, wat jou weg voor jou uit sal berei!’+
76 Maar wat jou betref, jong kindjie, jy sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor Jehovah uit gaan om sy weë gereed te maak,+
6 Daar het ’n man opgestaan wat as ’n verteenwoordiger van God uitgestuur is:+ sy naam was Johannes.+