21 Toe het die slaaf gekom en hierdie dinge vir sy heer vertel. Toe het die huisheer toornig geword en vir sy slaaf gesê: ‘Gaan gou uit na die breë strate en die gangetjies van die stad en bring die armes en kreupeles en blindes en verlamdes hier in.’+