Lukas 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 het Johannes die antwoord gegee deur vir almal te sê: “Ek doop julle wel met water; maar die een wat sterker is as ek, kom, en ek is nie werd om die riem van sy sandale los te maak nie.+ Hy sal julle met heilige gees en vuur doop.+
16 het Johannes die antwoord gegee deur vir almal te sê: “Ek doop julle wel met water; maar die een wat sterker is as ek, kom, en ek is nie werd om die riem van sy sandale los te maak nie.+ Hy sal julle met heilige gees en vuur doop.+