Lukas 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar broeisel kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak,+ maar julle wou nie!+
34 Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar broeisel kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak,+ maar julle wou nie!+