-
Daniël 9:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 “En hy sal die verbond+ een week lank vir baie van krag laat bly;+ en teen die helfte van die week sal hy offerande en offergawe laat ophou.+
“En op die vleuel van walglike dinge sal die een wees wat verwoesting veroorsaak;+ en totdat ’n uitroeiing volbring is, sal dit waarop besluit is, ook uitgestort word oor die een wat woes lê.”+
-