Matteus 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 want baie sal onder my naam kom en sê: ‘Ek is die Christus’, en hulle sal baie mislei.+ Lukas 17:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En mense sal vir julle sê: ‘Kyk daar!’ of: ‘Kyk hier!’+ Moenie uitgaan of hulle agternaloop nie.+