14 en waar hy ook al ingaan, moet julle vir die huisheer sê: ‘Die Leermeester sê: “Waar is die gastevertrek vir my waar ek die pasga+ saam met my dissipels kan eet?”’+
11 En julle moet vir die eienaar van die huis sê: ‘Die Leermeester sê vir u: “Waar is die gastevertrek waarin ek die pasga saam met my dissipels kan eet?”’+