21 Die Seun van die mens gaan weliswaar weg, net soos daar van hom geskrywe staan, maar wee daardie man deur wie die Seun van die mens verraai word! Dit sou vir daardie man beter gewees het as hy nie gebore was nie.”+
12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+