Lukas 22:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+ Hebreërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+
14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+