Markus 14:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Een van dié wat daar gestaan het, het egter sy swaard getrek en die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.+ Lukas 22:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Een van hulle hét selfs die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap.+ Johannes 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, het dit getrek en die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.
47 Een van dié wat daar gestaan het, het egter sy swaard getrek en die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.+
10 En Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, het dit getrek en die slaaf van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.