Markus 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hulle het weer eens uitgeroep: “Hang hom aan die paal!”+ Lukas 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het hulle begin skreeu en gesê: “Hang hom aan die paal! Hang hom aan die paal!”+