Markus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar Pilatus het vir hulle gesê: “Wat het hy dan gedoen wat sleg is?” Maar hulle het des te meer uitgeroep: “Hang hom aan die paal!”+ Lukas 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hierop het hulle met harde stemme sterk begin aandring en geëis dat hy aan die paal gehang moet word; en hulle stemme het die oorhand begin kry.+ Handelinge 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+
14 Maar Pilatus het vir hulle gesê: “Wat het hy dan gedoen wat sleg is?” Maar hulle het des te meer uitgeroep: “Hang hom aan die paal!”+
23 Hierop het hulle met harde stemme sterk begin aandring en geëis dat hy aan die paal gehang moet word; en hulle stemme het die oorhand begin kry.+
13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+