Matteus 26:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 en gesê: “Hierdie man het gesê: ‘Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.’”+ Johannes 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: “Breek hierdie tempel af,+ en in drie dae sal ek dit oprig.”
19 Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: “Breek hierdie tempel af,+ en in drie dae sal ek dit oprig.”