Markus 15:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Maar Jesus het hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.+ Lukas 23:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+ Johannes 19:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En toe Jesus die suur wyn ontvang het, het hy gesê: “Dit is volbring!”+ en hy het sy kop gebuig en sy gees oorgegee.+
46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+
30 En toe Jesus die suur wyn ontvang het, het hy gesê: “Dit is volbring!”+ en hy het sy kop gebuig en sy gees oorgegee.+