Markus 15:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En toe die leëroffisier, wat gestaan het waar hy hom kon sien, sien dat hy onder hierdie omstandighede die laaste asem uitgeblaas het, het hy gesê: “Hierdie man was beslis God se Seun.”+ Lukas 23:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Omdat die leëroffisier gesien het wat gebeur het, het hy God begin verheerlik en gesê: “Waarlik, hierdie man was regverdig.”+
39 En toe die leëroffisier, wat gestaan het waar hy hom kon sien, sien dat hy onder hierdie omstandighede die laaste asem uitgeblaas het, het hy gesê: “Hierdie man was beslis God se Seun.”+
47 Omdat die leëroffisier gesien het wat gebeur het, het hy God begin verheerlik en gesê: “Waarlik, hierdie man was regverdig.”+