Markus 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het vir hulle gesê: “Hou op om so verstom te wees. Julle soek Jesus die Nasarener, wat aan die paal gehang is.+ Hy is opgewek,+ hy is nie hier nie. Kyk! Die plek waar hulle hom neergelê het.+
6 Hy het vir hulle gesê: “Hou op om so verstom te wees. Julle soek Jesus die Nasarener, wat aan die paal gehang is.+ Hy is opgewek,+ hy is nie hier nie. Kyk! Die plek waar hulle hom neergelê het.+