Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Jesaja 64:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+