Lukas 6:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Daarenteen is hy wat hoor en nie doen nie+ soos ’n man wat ’n huis sonder ’n fondament op die grond gebou het. Die rivier het daarteen geslaan en dit het onmiddellik ineengestort, en die verwoesting+ van dié huis het groot geword.”+ Jakobus 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want as iemand ’n hoorder van die woord is, en nie ’n dader nie,+ is hy soos ’n mens wat sy natuurlike gesig in ’n spieël bekyk.
49 Daarenteen is hy wat hoor en nie doen nie+ soos ’n man wat ’n huis sonder ’n fondament op die grond gebou het. Die rivier het daarteen geslaan en dit het onmiddellik ineengestort, en die verwoesting+ van dié huis het groot geword.”+
23 Want as iemand ’n hoorder van die woord is, en nie ’n dader nie,+ is hy soos ’n mens wat sy natuurlike gesig in ’n spieël bekyk.