Lukas 6:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Daarenteen is hy wat hoor en nie doen nie+ soos ’n man wat ’n huis sonder ’n fondament op die grond gebou het. Die rivier het daarteen geslaan en dit het onmiddellik ineengestort, en die verwoesting+ van dié huis het groot geword.”+
49 Daarenteen is hy wat hoor en nie doen nie+ soos ’n man wat ’n huis sonder ’n fondament op die grond gebou het. Die rivier het daarteen geslaan en dit het onmiddellik ineengestort, en die verwoesting+ van dié huis het groot geword.”+