Markus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarop het hy opgestaan en onmiddellik sy draagbed opgetel en voor hulle almal uitgeloop,+ sodat hulle almal eenvoudig in vervoering geraak het, en hulle het God verheerlik en gesê: “So iets het ons nog nooit gesien nie.”+
12 Daarop het hy opgestaan en onmiddellik sy draagbed opgetel en voor hulle almal uitgeloop,+ sodat hulle almal eenvoudig in vervoering geraak het, en hulle het God verheerlik en gesê: “So iets het ons nog nooit gesien nie.”+