13 Jy het moeg geword weens die veelheid van jou raadgewers. Laat hulle nou opstaan en jou red, die aanbidders van die hemel, die sterrekykers,+ dié wat met nuwemaan bekend maak wat oor jou sal kom.
9 Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk! die ster wat hulle gesien het toe hulle in die ooste+ was, het voor hulle uit gegaan, totdat dit gaan staan het bo die plek waar die jong kindjie was.