Jona 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die manne van Niʹneve het geloof in God begin stel,+ en hulle het ’n vas uitgeroep en hulle met saklinne beklee,+ van die grootste onder hulle tot selfs die geringste onder hulle.
5 En die manne van Niʹneve het geloof in God begin stel,+ en hulle het ’n vas uitgeroep en hulle met saklinne beklee,+ van die grootste onder hulle tot selfs die geringste onder hulle.