Markus 6:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En hy het al die mense opdrag gegee om in groepe+ op die groen gras te gaan sit.+ Johannes 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jesus het gesê: “LAAT die mense gaan sit soos by ’n maaltyd.”+ En daar was baie gras op die plek. Die manne het dus gaan sit, omtrent vyfduisend in getal.+
10 Jesus het gesê: “LAAT die mense gaan sit soos by ’n maaltyd.”+ En daar was baie gras op die plek. Die manne het dus gaan sit, omtrent vyfduisend in getal.+