Matteus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar omdat hulle in ’n droom ’n goddelike waarskuwing+ gegee is om nie na Herodes toe terug te keer nie, het hulle langs ’n ander weg na hulle land teruggegaan.
12 Maar omdat hulle in ’n droom ’n goddelike waarskuwing+ gegee is om nie na Herodes toe terug te keer nie, het hulle langs ’n ander weg na hulle land teruggegaan.