22 Sal kleinvee en beeste vir hulle geslag word, sodat dit vir hulle genoeg is?+ Of sal al die visse van die see vir hulle gevang word, sodat dit vir hulle genoeg is?”
43 Sy bediende het egter gesê: “Hoe sal ek dit aan honderd man voorsit?”+ Hierop het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet, want só het Jehovah gesê: ‘Daar sal geëet en oorgehou word.’”+