Markus 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarop het hy hulle streng gelas om vir niemand van hom te vertel nie.+ Lukas 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het hy hulle met streng woorde opdrag gegee om dit vir niemand te vertel nie,+