Eksodus 34:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe Moses teen die berg Siʹnai afklim, was die twee tafels van die Getuienis in die hand van Moses toe hy teen die berg afklim,+ en Moses het nie geweet dat die vel van sy gesig glinster omdat hy met hom gepraat het nie.+
29 En toe Moses teen die berg Siʹnai afklim, was die twee tafels van die Getuienis in die hand van Moses toe hy teen die berg afklim,+ en Moses het nie geweet dat die vel van sy gesig glinster omdat hy met hom gepraat het nie.+