Markus 9:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hulle het egter nie die woorde verstaan nie, en hulle was bang om hom uit te vra.+ Lukas 9:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Maar hulle het steeds nie hierdie woord verstaan nie. Trouens, dit is vir hulle verberg sodat hulle dit nie sou begryp nie, en hulle was bang om hom oor hierdie woord uit te vra.+
45 Maar hulle het steeds nie hierdie woord verstaan nie. Trouens, dit is vir hulle verberg sodat hulle dit nie sou begryp nie, en hulle was bang om hom oor hierdie woord uit te vra.+