Matteus 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het.+ Matteus 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen,+ moet julle ook net so aan hulle doen; trouens, dit is wat die Wet en die Profete beteken.+ Jakobus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.
12 “Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen,+ moet julle ook net so aan hulle doen; trouens, dit is wat die Wet en die Profete beteken.+
13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.