Markus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gevolglik het die hele gebied van Judeʹa en al die inwoners van Jerusalem na hom toe uitgegaan, en hulle is deur hom in die Jordaanrivier gedoop en het hulle sondes openlik bely.+ Markus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jesus het in die loop van daardie dae van Naʹsaret in Galileʹa af gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop.+
5 Gevolglik het die hele gebied van Judeʹa en al die inwoners van Jerusalem na hom toe uitgegaan, en hulle is deur hom in die Jordaanrivier gedoop en het hulle sondes openlik bely.+
9 Jesus het in die loop van daardie dae van Naʹsaret in Galileʹa af gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop.+