Matteus 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat die skare betref, dié wat voor hom uit gegaan het en dié wat gevolg het, het bly uitroep: “Red tog+ die Seun van Dawid!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom!+ Red hom tog in die hoogtes daar bo!”+
9 Wat die skare betref, dié wat voor hom uit gegaan het en dié wat gevolg het, het bly uitroep: “Red tog+ die Seun van Dawid!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom!+ Red hom tog in die hoogtes daar bo!”+