Matteus 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en vir hom gesê: “Is u die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?”+ Johannes 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 (Johannes het aangaande hom getuig, ja, hy het in werklikheid uitgeroep—dit was hy wat dit gesê het—en gesê: “Die een wat ná my kom, het voor my uit gegaan, want hy het voor my bestaan.”)+
15 (Johannes het aangaande hom getuig, ja, hy het in werklikheid uitgeroep—dit was hy wat dit gesê het—en gesê: “Die een wat ná my kom, het voor my uit gegaan, want hy het voor my bestaan.”)+