Markus 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hy het gepreek en gesê: “Ná my kom iemand wat sterker is as ek; ek is nie werd om te buk en die rieme van sy sandale los te maak nie.+ Johannes 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 die een wat ná my kom, maar ek is nie waardig om die riem van sy sandaal los te maak nie.”+ Handelinge 13:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar terwyl Johannes sy loopbaan volbring het, het hy gesê: ‘Wat veronderstel julle is ek? Ek is nie hy nie. Maar kyk! ná my kom iemand wie se sandale ek nie waardig is om van sy voete los te maak nie.’+
7 En hy het gepreek en gesê: “Ná my kom iemand wat sterker is as ek; ek is nie werd om te buk en die rieme van sy sandale los te maak nie.+
25 Maar terwyl Johannes sy loopbaan volbring het, het hy gesê: ‘Wat veronderstel julle is ek? Ek is nie hy nie. Maar kyk! ná my kom iemand wie se sandale ek nie waardig is om van sy voete los te maak nie.’+