Matteus 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat die een betref wat op die rotsagtige plekke gesaai is, dit is die een wat die woord hoor en dit dadelik met vreugde aanneem.+ Lukas 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dié op die rots is hulle wat die woord met vreugde ontvang wanneer hulle dit hoor, maar hulle het geen wortel nie; hulle glo ’n tyd lank, maar in ’n tyd van beproewing val hulle weg.+
20 Wat die een betref wat op die rotsagtige plekke gesaai is, dit is die een wat die woord hoor en dit dadelik met vreugde aanneem.+
13 Dié op die rots is hulle wat die woord met vreugde ontvang wanneer hulle dit hoor, maar hulle het geen wortel nie; hulle glo ’n tyd lank, maar in ’n tyd van beproewing val hulle weg.+