Matteus 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want Herodes het Johannes gearresteer en hom geboei en hom in die gevangenis gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+ Lukas 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar Herodes, die distriksheerser, wat deur hom tereggewys is oor Heroʹdias, die vrou van sy broer, en oor al die goddelose dade wat Herodes gedoen het,+
3 Want Herodes het Johannes gearresteer en hom geboei en hom in die gevangenis gesit weens Heroʹdias, die vrou van sy broer Filippus.+
19 Maar Herodes, die distriksheerser, wat deur hom tereggewys is oor Heroʹdias, die vrou van sy broer, en oor al die goddelose dade wat Herodes gedoen het,+