Lukas 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daar was in werklikheid omtrent vyfduisend manne.+ Maar hy het vir sy dissipels gesê: “Laat hulle gaan sit soos by maaltye, in groepe van omtrent vyftig elk.”+
14 Daar was in werklikheid omtrent vyfduisend manne.+ Maar hy het vir sy dissipels gesê: “Laat hulle gaan sit soos by maaltye, in groepe van omtrent vyftig elk.”+