Matteus 19:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Petrus geantwoord en vir hom gesê: “Kyk! Ons het alles verlaat en u gevolg; wat sal daar dan vir ons wees?”+ Lukas 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar Petrus het gesê: “Kyk! Ons het ons eie goed verlaat en u gevolg.”+
27 Toe het Petrus geantwoord en vir hom gesê: “Kyk! Ons het alles verlaat en u gevolg; wat sal daar dan vir ons wees?”+