Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Hy wat groter geneentheid vir vader of moeder het as vir my, is my nie waardig nie; en hy wat groter geneentheid vir seun of dogter het as vir my, is my nie waardig nie.+

  • Matteus 19:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En elkeen wat huise of broers of susters of vader of moeder of kinders of landerye ter wille van my naam verlaat het, sal baie keer soveel ontvang en die ewige lewe beërf.+

  • Lukas 18:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hy het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Daar is niemand wat huis of vrou of broers of ouers of kinders ter wille van die koninkryk van God verlaat het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel